Vars van die rak

Alles behalwe middelmatig.

Tydlose styl. Uitsonderlike gemak. ’n Tikkie Afrikaans. Klere met karakter, vir mense met karakter.

Snuffel rond

Van ons deur tot joune

Gratis aflewering vir plaaslike bestellings bo R1 500.

Vir bestellings onder R1 500 geld ’n afleweringsfooi van R150.

Ons is mense-mense

Het jy ’n vraag? Ons help graag. Maandag tot Vrydag, 08:00 tot 17:00.

Betaal met gemoedsrus

Mooi dinge. Minder bekommernisse. Betaal veilig deur Yoco se geënkripteerde betaalstelsel.